Akademie

 

 

Probleemoplossing vorm 'n belangrike deel van akademiese ontwikkeling.  Hier by  SANDTON AKADEMIE word leerders opgevoed om selfstandig te wees. 

Lewensvaardigheid word bevorder deur diens te doen by die skool se plaas.

 

 

 

 

 

 

 

Sport

 

 

Fisiese ontwikkeling is uiters belangrik vir elke leerder.  Leerders van SANDTON AKADEMIE se vermoëns word ontwikkel en hulle het die geleentheid om op nationale vlak deel te neem.

 

 

 

 

Kuns en Kultuur

 

 

By SANDTON AKADEMIE kry leerders die geleentheid om hulle kreatiwiteit uit te leef.  Ons moedig leerders aan om hulle eie inisiatief te gebruik.

 

 

 

 

Lees meer......

Lees meer......

Lees meer......

Lees meer......

 

 

Graad R

 

 

Tydens die graad R jaar lê ons by SANDTON AKADEMIE boustene vas wat elke leerder nodig het om graad 1 met selfvertroue aan te pak.

 

 

Spreuke 22:6

"Leer 'n jongmens om die regte pad te kies,

en wanneer hy eendag oud is,

sal hy nie daarvan afwyk nie." 

'n groei milieu vir u kind

ELKE DAG IS OPEDAG

 

 

EVERYDAY IS AN OPEN DAY

011 234 6326 / 083 391 8622

gestig in 2010

Tel. 1:  011 234 6326

Tel. 2: 083 391 8622

Adres: 33 Jupiter Laan,

           Midrand

Ure: 07:00 - 17:00

       Maandag - Vrydag

 

Aanwysings